This site requires javascript  (it's disabled in your browser)

Don't know how to enable it? click here
National Geographic Kids se missie is om kinders te vermaak terwyl hulle oor hulle wêreld opgewinde gemaak word. Dit is die oorspronklike ‘edutainment’ tydskrif, met die uitsonderlike fotografie wat jy van die National Geographic merk sal verwag. Die tydskrif fokus op lesers tussen die ouderdomme van 6 - 13 jaar, sowel as hul ouers.


Normal cover price: R30.00
Frequency: 12 issues per year
Teken in of hernu, spaar 30% en staan 'n kans om een van 17 Slimkoppe pakkies van R1000 te wen! 


ALGEMENE BEPALINGS EN VOORWAARDES : Kinders moet eers 'n ouer se toestemming vra.  Die aanbod is geldig tot 21 Januarie 2018.  Almal wat hernu of nuut inteken, is deel van 'n trekking om een van 17 Slimkoppe Pakkies van R1000 te wen.  Ons behou die reg voor om die afgebeelde prys met een van gelyke waarde te vervang.  As jy 'n geskenkintekening doen, is jou naaam in die trekking om 'n prys te wen.  Alle intekenare stem in om korrespondensie van NG KIDS, Creature Media (Edms.) Bpk. te ontvang.  Aanbod slegs vir addresse in Suid - Afrika.
scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 343.00 12 South Africa (print edition) 30
Buitelandse Tariewe 
scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 400.00 12 Neighbours excl Nam/Zim Airmail (print edition) 30
Add to cart R 442.00 12 UK and Europe Airmail (print edition) 30
Add to cart R 433.00 12 North America and Canada Airmail (print edition) 30
Add to cart R 400.00 12 Namibia and Zimbabwe Airmail (print edition) 30
Add to cart R 481.00 12 Rest of World Airmail (print edition) 30