Goeie Huishouding en die Engelse uitgawe, Good Housekeeping gemik om vroue te inspireer in elke aspek van hul bedrywige lewens, van gesondheid en heilsaamheid tot kos, fiksheid, skoonheid, huishoudelike sake, persoonlike styl en ouerskap. Goeie Huishouding se redaksionele belofte is om inhoud te bied wat ‘beproef, getoets en betroubaar’ is en onderskyf word deur die Goeie Huishouding Seël van Goedkeuring.
Normal cover price: R24.90
Frequency: 12 issues per year